top of page

Magersfontein

Magersfontein is waarskynlik die bekendste van die van die slagvelde van die Anglo-Boereoorlog. Die legendariese status waarheen hierdie geveg gestyg het is te danke aan die innoverende taktieke wat vir die Boere 'n groot sege besorg het. Dit was hier, ten spyte van sy uiteindelike afwesigheid dat die Boere landwyd kennis gemaak het met Koos de la Rey as krygsman.

Daar is ook lesse uit Magersfontein te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat die Afrikaners nooit alleen was nie en dat kalmte tydens die mees gespanne omstandighede dikwels die deurslag gee. Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:

Titel

Skakel

Skrywer

The Boer War

M Bossenbroek

Magersfontein slagveld en museum

Field Guide to the Battlefields of South Africa

N von der Heyde

The Great Boer War

T Pakenham

Anglo Boer War: A Black Week For The Brittish Army

S Jones

Generaal Koos De La Rey

F Pretorius

bottom of page